Nagaina
Voorkoms
Nagaina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Salticidae
|
Subfamilie: | Dendryphantinae
|
Genus: | Nagaina George and Elizabeth Peckham, 1896
|
Tipespesie | |
Nagaina incunda Peckham & Peckham, 1896
|
Nagaina is 'n spinnekop-genus uit die Salticidae-familie (springspinnekoppe).
Naam
[wysig | wysig bron]Die naam van die genus is vernoem na Nagaina, 'n karakter in Rudyard Kipling se kortverhaal, Rikki-Tikki-Tavi. Ander Salticidae-genusse met Kipling se karaktername is Bagheera, Messua en Akela.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Nagaina berlandi Soares & Camargo, 1948 — Brasilië
- Nagaina diademata Eugène Simon, 1902 — Brazil
- Nagaina incunda Peckham & Peckham, 1896 — Meksiko tot Panama
- Nagaina modesta Caporiacco, 1954 — Frans-Guyana
- Nagaina tricincta Simon, 1902 — Brasilië