Nagano-prefektuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart
Vlag van die Nagano-prefektuur

Nagano-prefektuur (長野県 Nagano-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Nagano is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.