Naka Bulle Rugbyklub

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Naka Bulle
Bynaam(e) Bulle
Unie Blou Bulle Maatskappy
Spankleure


Die Naka Bulle Rugbyklub is 'n rugbyklub in Pretoria. Hulle speel in die Carlton-liga van die Blou Bulle Rugbyunie. Die klub se tuisveld is die Hannes Fourie-sportgronde, algemeen bekend as Adelaars, in Wonderboom in Pretoria.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die klub het ontstaan nadat die Adelaars en Oostelikes klubs saamgesmelt het.

Bekende spelers[wysig | wysig bron]

Naka Bulle[wysig | wysig bron]

  • Derrick Grobbelaar – oud-Blou Bul en Puma-slot

Adelaars[wysig | wysig bron]

Oostelikes[wysig | wysig bron]

  • Ruben Kruger
  • Louis Schmidt