Nalolo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nalolo
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Blennioidei
Familie: Blenniidae
Genus: Ecsenius
Spesie: E. nalolo
Binomiale naam
Ecsenius nalolo
Smith, 1959

Die Nalolo (Ecsenius nalolo) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom: die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis ook bekend as Nalolo blenny.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 5 cm lank. Sy lyf is ligbruin aan die bokant en lig aan die onderkant. Daar is wit kolletjie sop die agterste helfte van die lyf. Daar is ook 'n kenmerkende, horisontale bruin stippellyn agter die oog. Die kieue deksels is bedek met klein bruin kolletjies.

Die vis leef in aflandige koraalriwwe in water wat 3 tot 20m diep is. Hulle is alleenlopend en word gesien op die koraalkoppe. Die visse vreet alge en klein ongewerweldes. Hulle is sku.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]