Namibduinadder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Namibduinadder
Namibian Sidewinder Bitis peringueyi.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
B. peringueyi
Binomiale naam
Bitis peringueyi
(Boulenger, 1888)
Bitis peringueyi distribution.png
Sinonieme
  • Vipera Peringueyi Boulenger, 1888
  • Bitis peringueyi — Boulenger, 1896
  • Bitis peringueyi — Golay et al., 1993[2]

Die Namibduinadder (Bitis peringueyi) is 'n adder wat kuslangs vanaf die suide van Namibië tot in Angola voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Peringuey's Adder.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die slang word tot 25cm lank en is bekend om sywaartse te seil. Die manier van seil los kenmerkende S-vormige patrone op die sand. Die adder begraaf homself in die sand en lê sy prooi voor. Die oë wat bo-op die kop sit steek bo die sand uit. Ook die stertpunt steek bokant die sand uit, dit dien as lokaas om akkedisse te lok. Die wyfie kan tot 10 kleintjies voortbring in die somer.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Bitis peringueyi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2014.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2010. Besoek op 11 May 2015.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, Volume 1. Washington, District of Columbia: Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).