Narimanof-rajon
Voorkoms
Narimanof-rajon Наримановский район | ||||
Die ligging van Narimanof-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1931 | |||
Regering | ||||
Setel | Narimanof | |||
Hoof | Waleri Aldzjanof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 48 323 | |||
Volgorde | 4de | |||
Digtheid | 7,9/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 6 125,45 km² | |||
Volgorde | 4de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Narimanof-rajon (Russies: Наримановский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die weestelike deel van die streek en grens aan die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige stad Narimanof.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Narimanof-rajon 45 457 inwoners gehad. Etniese Russe, Kasakke en Tartare vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 18 729 | 41,2% |
Kasakke | 10 285 | 22,6% |
Tartare | 10 165 | 22,2% |
Roma | 933 | 2,1% |
Dargine | 917 | 2% |
Turke | 736 | 1,6% |
Kalmikiërs | 714 | 1,6% |
Tsjetsjniërs | 600 | 1,3% |
Ander groepe | 2 023 | 4,5% |
Onbekend | 455 | 1% |
Totaal | 45 457 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 20 Julie 2023.