Nassau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Nassau
Atlantis Hotel, Paradise Island, Bahamas.jpg

Kaart Wapen
Bahamas.png
Badge of New Providence.png
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van die Bahamas Bahamas
 Provinsie New Providence
 Koördinate 25°04′N 77°20′W / 25.067°N 77.333°W / 25.067; -77.333
 Stigting 1695
 Oppervlakte:  
 - Totaal 207 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 259 300
 - Bevolkingsdigtheid 1 300/vk km
 Tydsone UTC −5
 - Somertyd UTC −4
 Burgemeester

Nassau is die hoofstad en grootste stad van die Bahamas, 'n eilandnasie in die Atlantiese Oseaan. Die stad is aan die noordoostelike kus van die eiland New Providence geleë. Die stad het in 2013 'n bevolking van 259 300 gehad en 'n oppervlakte van 207 km². Nassau is in 1695 gestig en na Willem III van Engeland, prins van Oranje-Nassau genoem.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]