Natalie Press
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Natalie Press | |
Geboorte | 15 Augustus 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natalie Press (gebore 15 Augustus 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Summer of Love (2004), Red Road (2006), Fifty Dead Men Walking (2008), en Suffragette (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: My Summer of Love
- 2006: Red Road
- 2008: Fifty Dead Men Walking
- 2008: Cass
- 2009: Knife Edge
- 2010: Donkeys
- 2011: Island
- 2015: Suffragette
- 2017: The Rules for Everything
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Peter in Paradise
- 2005: Mr. Harvey Lights a Candle
- 2007: Damage