Natalse vingervin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Natalse vingervin
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cheilodactylidae
Genus: Cheilodactylus
Spesie: C. jessicalenorum
Binomiale naam
Cheilodactylus jessicalenorum
Smith, 1980

Die Natalse vingervin (Chirodactylus jessicalenorum) is 'n vis wat endemies aan die Suid-Afrikaanse kus is en kom voor vanaf Algoabaai tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Natal fingerfin.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis kan tot 75 cm lank en 11 kg swaar word.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis verkies rots riwwe van 3 – 38 m diep om in te leef en eet onder andere skaaldiere, slakke en wurms. Die vis is gesog as 'n eetvis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]