Ndumo Natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ndumo Natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Pongola
Ligging van Ndumo Natuurreservaat op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Ndumo Natuurreservaat
Ndumo Natuurreservaat
Ndumo Natuurreservaat in KwaZulu-Natal
Koördinate: 26°54′43″S 32°15′48″O Koördinate: 26°54′43″S 32°15′48″O
Oppervlak 10 117 ha

Die Ndumo Natuurreservaat is in KwaZulu-Natal geleë en is 10 117 hektaar groot. Die Usuthu- en Pongolariviere vloei deur die reservaat. Die reservaat is plat.

Klimaat[wysig]

Die reservaat kry somer reën; die gemiddelde reënval is tussen 650 tot 700 mm per jaar. Die gemiddelde temperatuur is 26°C gedurende Februarie en kan styg tot 39°C. Gedurende Julie is die gemiddelde temperatuur 18°C en kan gedurende die nag daal tot by 3°C.

Bron[wysig]

  • National Parks and Nature Reserves. Chris & Mathilde Stuart. Struik Travel and Heritage. 2012. ISBN 978-1-77007-742-3