Jangroentjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Nectarinia famosa)
Jump to navigation Jump to search

Jangroentjie
Nectarinia famosa (Malachite Sunbird).jpg
Mannetjie in sy broeigewaad wat die nektar van 'n Leonotis-blom vreet.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. famosa
Binomiale naam
Nectarinia famosa
(Linnaeus, 1766)

Die Jangroentjie (Nectarinia famosa) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in fynbos grasveld en bergstruikveld. Die voël is 14 – 25 cm groot en weeg 11 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Malachite Sunbird.

Verspreiding en leefgebied[wysig | wysig bron]

Mannetjie in Suid-Afrika
Wyfie besig om te vreet

Daar is 2 subspesies:

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia famosa". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.