Nedbank Gholfuitdaagtoernooi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Nedbank Gholfuitdaagtoernooi ((en) Nedbank Golf Challenge), voorheen bekend as die Million Dollar Challenge, is 'n professionele gholftoernooi vir mans wat jaarliks by die Gary Player-buiteklub in Sun City, Noordwes, Suid-Afrika gespeel word. Oorspronklik was dit nie 'n amptelike verdienstetoernooi op enige van die wêreld se groot toere nie, maar dit het in 2013 'n amptelike toernooi vir die Sonskynreeks en Europese toer geword.

Soos baie hoëprofiel nie-amptelike toernooie in professionele gholf, vind dit plaas tussen die sluiting van die PGA-toer vroeg in November en Kersfees. Dit lok gewoonlik baie van die wêreld se hoogsgeplaasde spelers.

Wenners[wysig | wysig bron]

Jaar Speler Land Telling Wenner se
aandeel (VS$)
2015 Marc Leishman Flag of Australia.svg Australië 269 (−19) 1,250,000
2014 Danny Willett Vlag van Engeland Engeland 270 (−18) 1,250,000
2013 Thomas Bjørn Vlag van Denemarke Denemarke 268 (−20) 1,250,000
2012 Martin Kaymer Vlag van Duitsland Duitsland 280 (−8) 1,250,000
2011 Lee Westwood (2) Vlag van Engeland Engeland 273 (−15) 1,250,000
2010 Lee Westwood Vlag van Engeland Engeland 271 (−17) 1,250,000
2009 Robert Allenby Flag of Australia.svg Australië 277 (−11)PO 1,200,000
2008 Henrik Stenson Vlag van Swede Swede 267 (−21) 1,200,000
2007 Trevor Immelman Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 272 (−16) 1,200,000
2006 Jim Furyk (2) Vlag van Verenigde State van Amerika VSA 276 (−12) 1,200,000
2005 Jim Furyk Vlag van Verenigde State van Amerika VSA 282 (−6)PO 1,200,000
2004 Retief Goosen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 281 (−7) 1,200,000
2003 Sergio García (2) Vlag van Spanje Spanje 274 (−14)PO 1,200,000
2002 Ernie Els (3) Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 267 (−21) 2,000,000
2001 Sergio García Vlag van Spanje Spanje 268 (−20)PO 2,000,000
2000 Ernie Els (2) Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 268 (−20)PO 2,000,000
1999 Ernie Els Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 263 (−25) 1,000,000
1998 Nick Price (3) Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 273 (−15)PO 1,000,000
1997 Nick Price (2) Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 275 (−13) 1,000,000
1996 Colin Montgomerie Vlag van Skotland Skotland 274 (−14)PO 1,000,000
1995 Corey Pavin Vlag van Verenigde State van Amerika VSA 276 (−12) 1,000,000
1994 Nick Faldo Vlag van Engeland Engeland 272 (−16) 1,000,000
1993 Nick Price Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 264 (−24) 1,000,000
1992 David Frost (3) Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 276 (−12) 1,000,000
1991 Bernhard Langer (2) Vlag van Duitsland Duitsland 272 (−16) 1,000,000
1990 David Frost (2) Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 284 (−4) 1,000,000
1989 David Frost Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 276 (−12) 1,000,000
1988 Fulton Allem Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 278 (−10) 1,000,000
1987 Ian Woosnam Vlag van Wallis WAL 274 (−14) 1,000,000
1986 Mark McNulty Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 282 (−6) 300,000
1985 Bernhard Langer Vlag van Duitsland Duitsland 278 (−10) 300,000
1984 Seve Ballesteros (2) Vlag van Spanje Spanje 279 (−9) 300,000
1983 Seve Ballesteros Vlag van Spanje Spanje 274 (-14) 300,000
1982 Raymond Floyd Vlag van Verenigde State van Amerika VSA 280 (−8)PO 300,000
1981 Johnny Miller Vlag van Verenigde State van Amerika VSA 277 (−11)PO 500,000

PO: wenner na 'n uitspeel.