Nedrick Young

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nedrick Young
Geboorte (1914-03-23)23 Maart 1914
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 16 September 1968 (op 54)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nedrick Young (23 Maart 1914 – 16 September 1968) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Men Walk (1943), Gun Crazy (1950), The Defiant Ones (1958), en Inherit the Wind (1960).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1942: Bombs Over Burma
  • 1943: Dead Men Walk
  • 1946: Decoy
  • 1947: Joe Palooka in the Knockout
  • 1948: Rusty Leads the Way
  • 1950: Gun Crazy
  • 1951: Passage West
  • 1953: Captain Scarlett
  • 1957: Jailhouse Rock
  • 1958: The Defiant Ones
  • 1960: Inherit the Wind

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: Shadow on the Land
  • 1986: The Defiant Ones
  • 1999: Inherit the Wind

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]