Neil Powell
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Johannes Daniel Powell | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 28 Junie 1978 | ||||
Geboorteplek | Windhoek, Suidwes-Afrika | ||||
Lengte | 1,84 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Skool | Hoërskool Sentraal, Bloemfontein | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Rugbyafrigter | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
1998 | Vrystaat o/21 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998 | UFS Shimlas | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2000–2003 2003 2004–2005 2005 2006–2007 2008 |
Vrystaat Cheetahs Sharks Cats Griekwas Blou Bulle Vrystaat Cheetahs |
13 49 11 |
(10) (35) (5) | ||
korrek soos op 8 November 2016. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1999 | Suid-Afrika o/21 | ||||
korrek soos op 8 November 2016. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2001–2003, 2007–2012 | Suid-Afrika | ||||
korrek soos op 8 November 2016. | |||||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
2013– | Suid-Afrika | ||||
korrek soos op 8 November 2016. |
Johannes Daniel Powell (28 Junie 1978 - ), meer bekend as Neil, is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sewesrugbyspeler (Blitsbokke) en tans afrigter van die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan. Hy rig die sewesspan reeds van 2013 af. Hy is die enigste persoon wat die Sewes Wêreldreekstitel as speler en afrigter gewen het.