Nepalese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Nepali Wikipedia)
Jump to navigation Jump to search
Nepali Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ne.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Nepalees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ne.wikipedia.org

Die Nepalese Wikipedia is die Nepalese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 32 300 artikels, en is die 96ste grootste Wikipedia.