Nevirapien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nevirapine.svg
Nevirapien se chemiese struktuur
Nevirapine 3D balls 1fkp.png
Nevirapien bal-en-stokkie model
Blou=stikstof
Rooi=suurstof
Swart=koolstof en koolstofbindings
Wit=waterstof
Chemiese data

Formule: C15H14N4O
Molekulêre massa: 266.888 g/mol
CAS nommer: 129618-40-2

Farmakokinetika

Biobeskikbaarheid: 93% ± 9%
Metabolisme: Lewer
Eliminasie halfleeftyd: 45 uur

Uitskeidingsroete: niere <6%, gal <5%

Nevirapien behoort aan die klas teenretrovirale middels bekend as nie-nukleosied trutranskriptase remmers (NNRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting.

Gebruike[wysig | wysig bron]

Nevirapien word gebruik in die plek van lamivudien by swanger vroue, as deel van 'n hoogs-aktiewe antiretrovirale terapie (HAART) vir die behandeling van MIV tipe 1 of 2.

Soos met alle ander teenretrovirale middels, ontwikkel MIV spoedig weerstand indien nevirapien alleen geneem word, dus word aanbeveel dat die terapie uit kombinasies van drie of meer teenretrovirale middels gelyktydig bestaan.

Dosis[wysig | wysig bron]

Volwassenes neem een 200 mg tablet tweekeer daagliks.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.