Niall Matter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Niall Matter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Oktober 1980 (1980-10-20) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Niall Matter (gebore 20 Oktober 1980) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Watchmen (2009) en The Predator (2018), en in die televisiereekse Eureka (2006) en Primeval: New World (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Watchmen
  • 2014: Ally Was Screaming
  • 2016: Chokeslam
  • 2016: A Snow Capped Christmas
  • 2018: The Predator
  • 2018: Marrying Father Christmas

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Eureka
  • 2007: The Best Years
  • 2012: Primeval: New World

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Beyond Loch Ness
  • 2008: Summer House
  • 2014: Honor Student
  • 2015: Guilt by Association
  • 2016: Stop the Wedding
  • 2016: Finding Father Christmas
  • 2017: Engaging Father Christmas
  • 2018: Frozen in Love
  • 2018: Love at First Dance
  • 2018: Aurora Teagarden Mysteries: The Disappearing Game
  • 2018: Christmas Pen Pals

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: Dr. Dolittle: Tail to the Chief

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]