Niasien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Niasien
Niasien se chemiese struktuur
Niasien in 3D
Chemie
Sistematiese naam piridien-3-karboksielsuur
Chemiese formule C6NH5O2
Molêre massa 123.1094 g/mol
Voorkoms
Oplosbaarheid
CAS registernommer 59-67-6

Niasien ook genaamd vitamien B3 of Nikotienamied is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.