Nicholas Liverpool
Voorkoms
Nicholas Liverpool | |
President van Dominica
| |
Ampstermyn 2 Oktober 2003 – 17 September 2012 | |
Eerste minister | Pierre Charles Osborne Riviere (wnd) Roosevelt Skerrit |
---|---|
Voorafgegaan deur | Vernon Shaw |
Opgevolg deur | Eliud Williams |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 9 September 1934 Grand Bay, Dominica |
Politieke party | Onafhanklik |
Eggenoot/-note | Verna Liverpool |
Alma mater | University of Hull Ins of Court School of Law University of Sheffield |
Nicolas Joseph Orville Liverpool (* 9 September 1934 in Grand Bay, Dominica) is 'n partylose Dominicaanse politikus wat tussen 2 Oktober 2003 en 17 September 2012 as president van dié Karibiese eilandnasie gefungeer het. Hy is deur Eliud Williams opgevolg.
Liverpool het sy akademiese opleiding aan die Universiteit van Hull ontvang en in 1960 'n baccalaureusgraad in Regte verwerf. Hy het sy studies aan die Universiteit van Sheffield voortgesit en hier in 1960 sy doktorsgraad (Ph.D.) gekry.
In 1998 is hy as Dominicaanse ambassadeur in die Verenigde State benoem – 'n amp wat hy tot en met 2001 beklee het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Voorafgegaan deur Vernon Shaw |
Lys van Presidente van Dominica 2003-2012 |
Opgevolg deur Eliud Williams |