Nicholas Rowe (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nicholas Rowe
Geboortenaam Nicholas James Sebastian Rowe
Geboorte 22 November 1966 (1966-11-22) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Skots
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nicholas Rowe (gebore 22 November 1966) is 'n Skotse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Young Sherlock Holmes (1985), Lock, Stock and Two Smoking Barrels (1998), Nicholas Nickleby (2002), en Seed of Chucky (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Young Sherlock Holmes
  • 1998: Lock, Stock and Two Smoking Barrels
  • 2002: Nicholas Nickleby
  • 2004: Seed of Chucky
  • 2013: Delicious
  • 2019: Hurt by Paradise

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1998: Meet the Ancestors
  • 2005: The Fugitives
  • 2009: Commanders at War
  • 2017: Inside...

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Princes in the Tower
  • 2008: Upstairs Downstairs Love
  • 2009: Stockwell
  • 2015: Lusitania: 18 Minutes That Changed the World
  • 2018: Diana to Meghan: Royal Wedding Secrets
  • 2019: The Importance of Being Oscar

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]