Nick Moran
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Moran | |
Geboorte | 23 Desember 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Moran (gebore 23 Desember 1969) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock, Stock and Two Smoking Barrels (1998), The Musketeer (2001), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1989: Hard Days, Hard Nights
- 1997: Clancy's Kitchen
- 1998: Lock, Stock and Two Smoking Barrels
- 1998: Miss Monday
- 1999: New Blood
- 2000: Christie Malry's Own Double-Entry
- 2001: The Musketeer
- 2001: The Proposal
- 2001: Another Life
- 2003: Ashes and Sand
- 2003: Chaos and Cadavers
- 2004: The Baby Juice Express
- 2004: Soccer Dog: European Cup
- 2004: American Daylight
- 2005: Puritan
- 2005: Silent Partner
- 2006: The Amazing Grace
- 2008: Telstar: The Joe Meek Story
- 2010: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1
- 2010: The Kid
- 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2
- 2014: Down Dog
- 2016: Don't Knock Twice
- 2016: Crow
- 2017: Gunned Down
- 2018: Boogie Man
- 2018: Repeater
- 2019: Avengement
- The Apologist
- Death Penalty
- Dragged Up Dirty
- Greatland
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: The Fear
- 2004: Bullrun: Cops, Cars & Superstars
- 2006: The Race
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Hope I Die Before I Get Old
- 1998: Making of Lock Stock and Two Smoking Barrels
- 2007: Welcome to Strathmuir
- 2017: Babs
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: The Poker Academy