Nico Panagio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nico Panagio
Geboortenaam Nicolaos Panagiotopoulos
Geboorte 25 Augustus 1971
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Rolprente Semi-Soet, Vrou soek boer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nico Panagio (gebore Panagiotopoulos) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en aanbieder. Panagio is veral bekend vir sy rol as George Kyriakis in 7de Laan. Hy het al in 'n paar Afrikaanse rolprente gespeel, onder andere Semi-soet en Vrou Soek Boer. Hy het ook as aanbieder vir programme soos die Suid-Afrikaanse "Survivor" en "Top Billing" opgetree. Hy is getroud met Christi Panagio.

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • Konfetti, 2014 as Jean (nog nie vrygestel nie)
  • Vrou Soek Boer, 2014 as Neil
  • Semi-soet, 2012 as J.P. Basson
  • Ella Blue, 2008 (TV-minireeks), 2008 as Gabriel 'Bok' Bockelman,
  • Zone 14 (TV-reeks), 2005 as Mr. Big
  • 7de Laan (TV-reeks), 2000 as George Kyriakis (2001-)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]