Gaan na inhoud

Nienke van Hichtum-prys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Nienke van Hichtum-prys is 'n tweejaarlikse Nederlandse literatuurprys vir kinderboeke in die kategorie dertien jaar en ouer. Dit is ingestel deur die Jan Campert-Stigting en die eerste keer in 1964 toegeken. Die prys is vernoem na die kinderboekskryfster Nienke van Hichtum, wat onder andere bekend is vir haar boek Afke’s tiental. Met ingang 2019 beloop die prysgeld 6,000 euro.

Pryswenners

[wysig | wysig bron]
Annet Schaap (2017)
Anna Woltz (2015)
  • 2019 - Gideon Samson vir Zeb.
  • 2017 - Annet Schaap vir Lampje (deur Zandra Bezuidenhout in Afrikaans vertaal as Lampie[1])
  • 2015 - Anna Woltz vir Honderd uur nacht
  • 2013 - Jan Paul Schutten vir Het raadsel van alles wat leeft
  • 2011 - Benny Lindelauf vir De hemel van Heivisj
  • 2009 - Els Beerten vir Allemaal willen we de hemel
  • 2007 - Margriet Heymans vir Diep in het bos van Nergena
  • 2005 - Bart Moeyaert vir Dani Bennoni (lang zal hij leven)
  • 2003 - Peter van Gestel vir Winterijs
  • 2001 - Ted van Lieshout vir Zeer kleine liefde
  • 1999 - Eva Gerlach vir Hee meneer Eland
  • 1997 - Rita Verschuur vir Vreemd land
  • 1995 - Veronica Hazelhoff vir Veren
  • 1993 - Margriet en Annemie Heymans vir De prinses van de moestuin
  • 1991 - Mensje van Keulen vir Vrienden van de maan
  • 1989 - Ienne Biemans vir Lang zul je leven
  • 1987 - Peter van Gestel vir Ko Kruier en zijn stadsgenoten
  • 1985 - Willem Wilmink vir Het verkeerde pannetje
  • 1983 - Imme Dros vir En een tijd van vrede
  • 1981 - Sonia Garmers vir Orkaan en Mayra
  • 1979 - Henk Barnard vir Laatste nacht in Jeque
  • 1977 - Wim Hofman vir Wim
  • 1975 - Miep Diekmann vir Dan ben je nergens meer
  • 1973 - Paul Biegel vir De twaalf rovers
  • 1972 - Jaap ter Haar vir Geschiedenis van de Lage Landen
  • 1971 - Tonke Dragt vir Torenhoog en mijlen breed
  • 1964 - Gertie Evenhuis vir Wij waren er ook bij

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Boek: 'Lampie' - Annet Schaap". Maroela Media. 4 Mei 2021. Besoek op 4 Mei 2021.