Nieuwoudtspas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nieuwoudtspas is 'n bergpas wat ten ooste van die N2 nasionale pad op 'n grondpad lê wat lei na die Algeria-bosboustasie in die Sederberg. Die pas bereik 'n hoogte van 590 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:8.

Sien ook[wysig | wysig bron]