Noer-Soeltan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Noersoeltan)
Jump to navigation Jump to search

Noer-Soeltan
Нурсултан
Central Downtown Astana 2.jpg

Kaart Wapen
Kazakhstan-Astana.png
Emblem of Nur-Sultan.svg
Vlag
New flag of Astana.svg
 Land Vlag van Kasakstan Kasakstan
 Koördinate 51°10′N 71°26′O / 51.167°N 71.433°O / 51.167; 71.433
 Stigting 1830
 Oppervlakte:  
 - Totaal 810,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 347 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2017) 1 029 556
 - Bevolkingsdigtheid 1 300/vk km
 Tydsone UTC +6 (ALMT)
 Burgemeester Bakhyt Soeltanof
 Amptelike webwerf astana.gov.kz

Noer-Soeltan (Kasaks: Нұр-Сұлтан, Nur-Sultan, Russies: Нур-Султан), tot 2019 onderskeidelik bekend as Astana, Akmola, Tselinograd of Akmolinsk, is sedert 1997 die hoofstad en tweede grootste stad van Kasakstan naas Almati met 'n oppervlakte van 710,2 km² en 'n bevolking van meer as een miljoen in 2017.

Nasa-Satellietbeeld van Noer-Soeltan in 2017

Voor 1997 was Noer-Soeltan 'n onbeduidende stad in die sentrum van Kasakstan met sy tipiese steppeklimaat. Nadat dit deur president Noersoeltan Nazarbajef tot die nuwe hoofstad van die land en 'n simbool van nasionale eenheid verklaar is, is internasionaal bekende argitekte soos Norman Foster uitgenooi om nuwe geboue te ontwerp. Na die aftrede van president Noersoeltan Nazarbajef op 20 Maart 2019 is Astana na Noer-Soeltan herdoop.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Nursultan: Kazakhstan renames capital Astana after ex-president". BBC. 20 Maart 2019. Besoek op 3 April 2019. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]