Nonesisnek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nonesisnek
Ligging van Nonesisnek op 'n kaart (Suid-Afrika)
Nonesisnek
Nonesisnek
Koördinate: 31°50′38″S 26°59′7″O / 31.84389°S 26.98528°O / -31.84389; 26.98528Koördinate: 31°50′38″S 26°59′7″O / 31.84389°S 26.98528°O / -31.84389; 26.98528
Ligging tussen Queenstown en Cala
Maksimumhelling 1:14
Hoogte 1 076 m
Oppervlak teer
Begin in 1880
Pad R359

Nonesisnek (ook Nounesisnek en Monesisnek) is 'n bergpas wat net noordoos van Queenstown op die R359 in die rigting van Cala lê. Die pas is in die 1880's gebou, bereik 'n hoogte van 1 076 m bo seespieël en het 'n maksimumhelling van 1:14.

Sien ook[wysig | wysig bron]