Noord-Amerika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Noord Amerika)
Spring na: navigasie, soek

Noord-Amerika

Ligging van Noord-Amerika op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 24 709 000 km² (3de)
Bevolking 565 265 000 (2013, 4de)
Bevolkingsdigtheid 23/km²
Lande 23
Afhanklike gebiede 22
Tale Engels, Spaans, Frans, Nahuatl, Mayathan en verskeie ander
Tydsones UTC-10 (Verenigde State) tot UTC±0 (Groenland)
Grootste stede Vlag van Meksiko Meksikostad
Vlag van Verenigde State van Amerika New York Stad
Vlag van Verenigde State van Amerika Los Angeles
Vlag van Verenigde State van Amerika Chicago
Vlag van Kanada Toronto
Vlag van Verenigde State van Amerika DallasFort Worth
Vlag van Verenigde State van Amerika San Francisco
Vlag van Verenigde State van Amerika Houston
Vlag van Verenigde State van Amerika Miami
Vlag van Verenigde State van Amerika Philadelphia
Vlag van Verenigde State van Amerika Atlanta

Noord-Amerika is 'n kontinent in die Noordelike Halfrond van die Aarde, wat byna uitsluitlik in die Westelike Halfrond geleë is. Dit word in die noorde begrens deur die Arktiese Oseaan, in die ooste deur die noordelike Atlantiese Oseaan, in die suidooste deur die Karibiese See en in die suide en weste deur die noordelike Stille Oseaan. Met 24 709 000 vierkante kilometer beslaan dit 4,8 persent van die aarde se oppervlak en is die derde grootste vasteland na Asië en Afrika.

Lande[wysig | wysig bron]

Nasa-Satellietbeeld van Noord-Amerika
Kaart van Noord-Amerika
Territoriale ontwikkeling van Noord-Amerika sedert 1750
Naam van streek en gebied, met vlag[1][2][3] Oppervlak
(km²)[4]
Bevolking
(2008)[5]
Bevolkingsdigtheid
(per km²)
Hoofstad
Vlag van Amerikaanse Maagde-eilande Amerikaanse Maagde-eilande (Verenigde State) 347 110 000 317 Charlotte Amalie
Vlag van Anguilla (eiland) Anguilla (Verenigde Koninkryk) 91 15 000 165 The Valley
Vlag van Antigua en Barbuda Antigua en Barbuda 442 88 000 199 St. John’s
Vlag van Aruba Aruba (Nederland) 180 107 000 594 Oranjestad
Vlag van die Bahamas Bahamas 13 943 342 000 25 Nassau
Vlag van Barbados Barbados 430 256 000 595 Bridgetown
Vlag van Belize Belize 22 966 307 000 13 Belmopan
Vlag van Bermuda Bermuda (Verenigde Koninkryk) 54 65 000 1 204 Hamilton
Vlag van Bonaire Bonaire (Nederland) 294 12 093[6] 41 Kralendijk
Flag of the British Virgin Islands Britse Maagde-eilande (Verenigde Koninkryk) 151 23 000 152 Road Town
Vlag van Frankryk Clipperton (Frankryk) 6 0 0
Vlag van Costa Rica Costa Rica 51 100 4 579 000 90 San José
Vlag van Curaçao Curaçao (Nederland) 444 140 794[6] 317 Willemstad
Vlag van Dominica Dominica 751 67 000 89 Roseau
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek 48 671 10 090 000 207 Santo Domingo
Vlag van El Salvador El Salvador 21 041 6 163 000 293 San Salvador
Vlag van Grenada Grenada 344 104 000 302 St. George’s
Vlag van Groenland Groenland (Denemarke) 2 166 086 57 000 0,026 Nuuk (Godthåb)
Vlag van Guadeloupe Guadeloupe (Frankryk) 1 628 401 784[7] 247 Basse-Terre
Vlag van Guatemala Guatemala 108 889 14 027 000 129 Guatemala-stad
Vlag van Haïti Haïti 27 750 10 033 000 362 Port-au-Prince
Vlag van Honduras Honduras 112 492 7 466 000 66 Tegucigalpa
Vlag van Jamaika Jamaika 10 991 2 719 000 247 Kingston
Vlag van Kaaimanseilande Kaaimanseilande (Verenigde Koninkryk) 264 56 000 212 Georgetown
Vlag van Kanada Kanada 9 984 670 33 573 000 3 Ottawa
Vlag van Kuba Kuba 109 886 11 204 000 102 Havana
Vlag van Martinique Martinique (Frankryk) 1 128 397 693[8] 353 Fort-de-France
Vlag van Meksiko Meksiko 1 964 375 112 322 757 57 Meksikostad
Vlag van Montserrat Montserrat (Verenigde Koninkryk) 102 6 000 59 Plymouth; Brades
Vlag van Verenigde State van Amerika Navassa (Verenigde State) 5[9] 0[10] 0
Vlag van Nicaragua Nicaragua 130 373 5 743 000 44 Managua
Vlag van Panama Panama 75 417 3 454 000 46 Panama-stad
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico (Verenigde State) 8 870 3 982 000 449 San Juan
Vlag van Saba Saba (Nederland) 13 1 537[6] 118 The Bottom
Vlag van Saint-Barthélemy Saint-Barthélemy (Frankryk) 21[9] 7 448[10] 355 Gustavia
Vlag van Frankryk Saint-Martin (Frankryk) 54[9] 29 820[10] 552 Marigot
Vlag van Saint-Pierre en Miquelon Saint-Pierre en Miquelon (Frankryk) 242 6 000 25 Saint-Pierre
Vlag van Sint Eustatius Sint Eustatius (Nederland) 21 2 739[6] 130 Oranjestad
Vlag van Sint Maarten Sint Maarten (Nederland) 34 40 009[6] 1 177 Philipsburg
Vlag van St. Kitts en Nevis St. Kitts en Nevis 261 52 000 199 Basseterre
Vlag van St. Lucia St. Lucia 539 172 000 319 Castries
Vlag van St. Vincent en die Grenadine St. Vincent en die Grenadine 389 109 000 280 Kingstown
Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago 5 130 1 339 000 261 Port of Spain
Flag of the Turks and Caicos Islands Turks- en Caicos-eilande (Verenigde Koninkryk) 948 33 000 35 Cockburn Town
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 9 629 091 311 630 000 33 Washington, D.C.
Noord-Amerika Totaal 24 500 995 541 720 440 23

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) SPP Background”. CommerceConnect.gov. Security and Prosperity Partnership Of North America. URL besoek op 14 November 2010.
  2. (en) Ecoregions of North America”. United States Environmental Protection Agency. URL besoek op 30 Mei 2011.
  3. (en) What's the difference between North, Latin, Central, Middle, South, Spanish and Anglo America?”.
  4. (en) (2008) “Demographic Yearbook—Table 3: Population by sex, rate of population increase, surface area and density”. Besoek op 14 Oktober 2010.
  5. (en) Department of Economic and Social Affairs Population Division (2009). “World Population Prospects, Table A.1”. (PDF) Verenigde Nasies. URL besoek op 12 Maart 2009.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 6,4 (en) Central Bureau of Statistics Netherlands Antilles. “Statistical information: Population”. Government of the Netherlands Antilles. URL besoek op 14 Oktober 2010.
  7. (fr) Insee – Populations légales 2008 – 971-Guadeloupe”. Insee.fr. URL besoek op 31 Oktober 2011.
  8. (fr) Insee – Populations légales 2008 – 972-Martinique”. Insee.fr. URL besoek op 31 Oktober 2011.
  9. 9,0 9,1 9,2 (en) The World Factbook: 2010 edition”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 14 Oktober 2010.
  10. 10,0 10,1 10,2 (en) The World Factbook: 2010 edition”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 14 Oktober 2010.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Kontinente van die wêreld

Afro-Eurasia (orthographic projection).svg
Afrika-Eurasië
Americas (orthographic projection).svg
Amerikas
Eurasia (orthographic projection).svg
Eurasië
Oceania (orthographic projection).svg
Oseanië

Africa (orthographic projection).svg
Afrika
Antarctica (orthographic projection).svg
Antarktika
Asia (orthographic projection).svg
Asië
Australia-New Guinea (orthographic projection).svg
Australië
Europe orthographic Caucasus Urals boundary.svg
Europa
Location North America.svg
Noord-Amerika
South America (orthographic projection).svg
Suid-Amerika

Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia

Gebiede van die Wêreld
Afrika: Sentraal-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahara | Sahel | Suider-Afrika | Afrika suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese lande | Benelux | Britse Eilande | Indiese subkontinent | Kaukasus | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Europa | Verre-Ooste] | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjetse lande | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Wes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaanrand
Poolgebiede: Noordpoolgebied | Antarktika


 
Lande van Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadine | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika