Noordoewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Noordoewer
Die Namibiese kant van die grens by Noordoewer
Die Namibiese kant van die grens by Noordoewer
Ligging van Noordoewer op 'n kaart (Namibië)
Noordoewer
Noordoewer
Koördinate: 28°45′00″S 17°37′00″O / 28.75000°S 17.61667°O / -28.75000; 17.61667Koördinate: 28°45′00″S 17°37′00″O / 28.75000°S 17.61667°O / -28.75000; 17.61667
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek ǀǀKaras
Kiesafdeling Karasburg
Tydsone SAST (UTC+2)
Skakelkode(s) 63

Noordoewer is die grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië by die Oranjerivier in Namibië. Die grenspos word 24 uur per dag beman. Vioolsdrif is die grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant. Die B1-hoofweg begin/eindig hier.