Gaan na inhoud

Nora Dunn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nora Dunn
Geboorte 29 April 1952 (1952-04-29) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nora Dunn (gebore 29 April 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Three Kings (1999), Bruce Almighty (2003), Southland Tales (2006), en Pineapple Express (2008).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1999: Three Kings
  • 1999: Swap Meet
  • 2003: Bruce Almighty
  • 2004: Paper Cut
  • 2005: Love for Rent
  • 2006: Southland Tales
  • 2007: Certifiably Jonathan
  • 2008: Pineapple Express
  • 2009: Archie's Final Project

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1974: Saturday Night at the Movies
  • 1997: The Roseanne Show
  • 2006: Three Moons Over Milford

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2005: See Arnold Run

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1991: Saturday Night Live: The Best of Robin Williams
  • 1992: Best of Saturday Night Live: Special Edition
  • 2000: David O. Russell's 'Three Kings' Video Journal
  • 2002: Scene Stealers

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]