Norma Varden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Norma Varden
Geboorte (1898-01-20)20 Januarie 1898
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 19 Januarie 1989 (op 90)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1920–69
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Norma Varden (20 Januarie 1898 – 19 Januarie 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Strangers on a Train (1951), Gentlemen Prefer Blondes (1953), Witness for the Prosecution (1957), en The Sound of Music (1965).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1933: Turkey Time
  • 1935: Get Off My Foot
  • 1935: Foreign Affaires
  • 1935: Stormy Weather
  • 1936: Where There's a Will
  • 1936: Windbag the Sailor
  • 1937: Rhythm Racketeer
  • 1937: Strange Adventures of Mr. Smith
  • 1937: Wanted!
  • 1938: You're the Doctor
  • 1939: Shipyard Sally
  • 1951: Strangers on a Train
  • 1953: Gentlemen Prefer Blondes
  • 1957: Witness for the Prosecution
  • 1965: The Sound of Music

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]