Normanton, Queensland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Normanton
Normanton-queensland-australia-gulf-savannah-gulf-of-carpetnaria.jpg
Ligging van Normanton op 'n kaart (Australië)
Normanton
Normanton
Koördinate: 17°40′0″S 141°04′0″O / 17.66667°S 141.06667°O / -17.66667; 141.06667Koördinate: 17°40′0″S 141°04′0″O / 17.66667°S 141.06667°O / -17.66667; 141.06667
Administrasie
Staat Vlag van Australië Australië
Deelstaat Flag of Queensland.svg Queensland
Stigting 1867
Bevolking (2006)
 - Dorp 1 100
Tydsone AEST (UTC+10)

Normanton is 'n klein dorp in die noorde van die Australiese deelstaat Queensland. Die dorp is in 1867 gestig, en het 'n bevolking van sowat 1 100 in 2006 gehad.