Northrop Grumman B-21 Raider
Voorkoms
Northrop Grumman B-21 Raider | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Northrop Grumman |
Status | Ontwikkelingsfase |
Hoofgebruiker | Amerikaanse Lugmag |
Eenheidskoste | VS$564 milljoen (2016, geprojekteer)[1] |
Die Northrop Grumman B-21 Raider is 'n voorgestelde bomwerper onder ontwikkeling by Northrop Grumman in Amerika. Die bomwerper sal deel word van die langafstandbomwerperaanvalsprogram (LRS-B) van die Amerikaanse Lugmag. Die bomwerper sal oor 'n baie lang togafstand beskik met verskuilkenmerke wat konvensionele bomme sowel as kernwapens kan dra. [2][3][4]
Daar word verwag dat die bomwerper in diens gestel sal word in 2025. Dit moet die bestaande vloot van Rockwell B-1 Lancers, Northrop Grumman B-2 Spirits,[5][1] en Boeing B-52 Stratofortresse bystaan en uiteindelik vervang. [6][7]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Gertler, Jeremiah (17 Junie 2017). "Air Force B-21 Raider Long-Range Strike Bomber" (PDF). Congressional Research Service.
- ↑ Gulick, Ed (12 Julie 2014). "AF moves forward with future bomber" (in Engels). Amerikaanse Lugmag. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2017.
- ↑ Petersen, Melody (7 Februarie 2015). "New stealth bomber contract likely to be boon for Antelope Valley". The LA Times.
- ↑ Osborn, Kris. "The Northrop Grumman B-21 Stealth Bomber: Simply Unstoppable?". The National Interest.
- ↑ Jeremiah Gertler (7 Junie 2017). "Air Force B-21 Raider Long-Range Strike Bomber". Congressional Research Service (CRS). Besoek op 23 Januarie 2018.
B-21s would initially replace aging B-1 and B-52 bombers, and would possibly replace B-2s in the future.
[dooie skakel] - ↑ "New B-21 bomber named 'Raider': U.S. Air Force". Reuters (in Engels). 19 September 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2020. Besoek op 23 April 2017.
The stealth B-21, the first new U.S. bomber of the 21st century, is part of an effort to replace the Air Force's aging B-52 and B-1 bombers, though it is not slated to be ready for combat use before 2025.
- ↑ "US Air Force requests $156.3 billion in FY19, plans to retire B-1, B-2 fleets". Defense News. 12 Februarie 2018. Besoek op 13 Februarie 2018.