Nova Pilbeam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nova Pilbeam
Geboorte (1919-11-15)15 November 1919
Nasionaliteit Engels
Sterfte 16 Julie 2015 (op 95)
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nova Pilbeam (15 November 1919 – 16 Julie 2015) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Man Who Knew Too Much (1934), Nine Days a Queen (1936), Young and Innocent (1937), en The Next of Kin (1942).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1934: The Man Who Knew Too Much
  • 1934: Little Friend
  • 1936: Nine Days a Queen
  • 1937: Young and Innocent
  • 1939: Cheer Boys Cheer
  • 1940: Pastor Hall
  • 1942: The Next of Kin
  • 1942: Banana Ridge
  • 1943: Yellow Canary
  • 1947: Green Fingers
  • 1948: Counterblast
  • 1948: The Three Weird Sisters

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1939: Prison Without Bars
  • 1948: Dressing Up
  • 1951: The Shining Hour

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]