Nowoöeroesofka
Voorkoms
Nowoöeroesofka Новоурусовка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°40′49″N 48°03′41″O / 46.68028°N 48.06139°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Krasnojarski |
Bevolking | |
• Totaal | 1 189 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416165 |
Nowoöeroesofka (Russies: Новоурусовка) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Boezan Plaaslike Munisipaliteit wat nog seve kleiner nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "nuut" en die Turkiese woord vir "Russe".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Nowoöeroesofka 1 150 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 466 | 40,5% |
Russe | 441 | 38,3% |
Tartare | 83 | 7,2% |
Nogais | 36 | 3,1% |
Azerbeidjanners | 21 | 1,8% |
Armene | 13 | 1,1% |
Oesbeke | 11 | 1% |
Ander groepe | 34 | 3% |
Onbekend | 45 | 3,9% |
Totaal | 1 150 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 25 Augustus 2023.