nslookup
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
nslookup is 'n netwerkadministrasie-opdraglynwerktuig wat op verskeie rekenaarbedryfstelsels, insluitende Unix-derivate en Microsoft Windows, beskikbaar is en wat gebruik word om op die Domeinnaamstelsel (Domain Name System, DNS) navraag te doen om DNS-rekords op te spoor, bv. om die IP-adres van 'n domeinnaam te verkry.