Nwaswitsontsorivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
N'waswitsontsorivier
N'waswitsontso naby Tshokwane, Krugerwildtuin
N'waswitsontso naby Tshokwane, Krugerwildtuin
Monding Komatirivier
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Oorsprong-hoogte ± 158 m
Monding-hoogte 41 m
Ligging van N'waswitsontsorivier op 'n kaart (Mpumalanga)
N'waswitsontsorivier
N'waswitsontsorivier
Koördinate: 24°47′0″S 31°53′21″O / 24.78333°S 31.88917°O / -24.78333; 31.88917Koördinate: 24°47′0″S 31°53′21″O / 24.78333°S 31.88917°O / -24.78333; 31.88917

Die N'waswitsontsorivier of N'waswitsontswerivier is 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei ooswaarts deur die Krugerwildtuin, verby die Tshokwane-piekniekplek en steek dan die grens na Mosambiek oor, waarna dit later in die Komatirivier uitmond.

Oorsprong[wysig | wysig bron]

Monding[wysig | wysig bron]

Sytakke[wysig | wysig bron]

Crystal txt.png Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.