Gaan na inhoud

Nyck de Vries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nyck de Vries
De Vries in 2019
De Vries in 2019
Geboortedatum 6 Februarie 1995 (1995-02-06) (29 jaar oud)
Geboorteplek Uitwellingerga, Nederland
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederlander
Ou span(ne) Williams-Mercedes
Span in 2023 AlphaTauri
Motornommer 45[1]
Inskrywings 11 (11 begin)
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 2
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste F1-wedren 2022 Italiaanse Grand Prix
Laaste inskrywing 2023 Britse Grand Prix

Nyck de Vries[2] (gebore 6 Februarie 1995) is 'n Nederlandse renjaer wat tans as reserwejaer vir die Mercedes AMG Petronas F1-span dien. Hy het die 2020–21 Formule E Wêreldkampioenskap en die 2019 FIA Formule 2 Kampioenskap gewen, sowel as die 2010 en 2011 Knortjor Wêreldkampioenskappe. Hy was van Januarie 2010 tot Mei 2019 by die McLaren-program vir jong bestuurders ingeskryf en vanaf Oktober 2016 tot Augustus 2019 by die Audi Sport- renakademie. De Vries het sy Formule Een-buiging in September 2022 vir Williams by die 2022 Italiaanse Grand Prix gemaak.

Op 8 Oktober 2022 word bekendgemaak dat hy in 2023 voltyds vir AlphaTauri gaan jaag. Hy volg Pierre Gasly op wat na 2022 na Alpine verskuif.[3]

Formule 1-uitslae

[wysig | wysig bron]
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Seisoen Span Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Plek Punte
2022 Williams Racing Williams
FW44
Mercedes-AMG F1
M13 E Performance
BHR
SAU
AUS
EMI
MIA
SPA
TC
MON
AZE
KAN
GBR
OOS
ITA
9
SIN
JPN
VSA
MXS
SAP
ABU
21 2
Mercedes AMG F1 Mercedes AMG W13 FRA
TC
HON
BEL
NED
Aston Martin F1 AMR22 ITA
TC
2023 AlphaTauri AlphaTauri AT04 Honda
RBPTH001
BHR
14
SAU
14
AUS
15
AZE
DNF
MIA
18
MON
12
SPA
14
KAN
18
OOS
17
GBR
17
HON
0
BEL
0
NED
0
ITA
0
SIN
0
JPN
0
KAT
0
VSA
0
MXS
0
SAP
0
LSV
0
ABU
0
22* 0*

* Seisoen nog aan die gang.
Uitgeval, maar wel geklassifiseer, omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "The Williams number De Vries will run during first F1 weekend". RacingNews365 (in Engels). Besoek op 8 Oktober 2022.
  2. Gaur, Akhil (11 September 2022). "Nyck de Vries Age, Height, Wiki, Bio, Sister, Parents and Salary". The Sports Lite. Besoek op 8 Oktober 2022.
  3. "In 2023 twee Nederlanders in Formule 1: De Vries tekent bij Alpha Tauri" (in Nederlands). 8 Oktober 2022. Besoek op 8 Oktober 2022.