Nylsvley-natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nylsvley-natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Naaste dorp Modimolle
Ligging van Nylsvley-natuurreservaat op 'n kaart (Limpopo)
Nylsvley-natuurreservaat
Nylsvley-natuurreservaat
Nylsvley-natuurreservaat in Limpopo-provinsie
Koördinate: 24°39′17″S 28°41′28″O / 24.65472°S 28.69111°O / -24.65472; 28.69111Koördinate: 24°39′17″S 28°41′28″O / 24.65472°S 28.69111°O / -24.65472; 28.69111
Oppervlak 3 100 ha

Die Nylsvley-natuurreservaat is 3 100 hektaar groot en geleë in Limpopo tussen Modimolle en Mokopane. Die Nylrivier vloei deur die reservaat. Maroelakop (1140 m) is die hoogste punt in die reservaat.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]