Gaan na inhoud

Gewone stormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Oceanites oceanicus)

Gewone stormswael
Geelpootstormswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. oceanicus
Binomiale naam
Oceanites oceanicus
Kuhl, 1820
Verspreiding in blou

Die Gewone stormswael (Oceanites oceanicus) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 15 – 19 cm groot en weeg 30 - 40 g met 'n vlerkspan van 38 - 42 sentimeter. Daar broei 6 miljoen pare in subantarktiese eilande en Antarktika. In Engels staan die voël bekend as Wilson's storm-petrel.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Oceanites oceanicus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)