Gaan na inhoud

Odebrecht

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Grupo Odebrecht
Tipe Privaat maatskappy
Gestig 1944
Hoofkantoor Salvador da Bahia, BAVlag van Brasilië Brasilië
SleutelpersoneNorberto Odebrecht (stigter)
Luciano Guidolin (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieBoubedryf, ingenieurswese, lug- en ruimtevaart, ekologiese ingenieurswese, petrochemie, chemie, etanol, suiker, eiendomme, infrastruktuur, wapentegnologie, vervoer en ander
Inkomste VSA-$25,7 miljard (2017)
Netto inkomste VSA-$207,6 miljoen (2017)
Werknemers79 616
Dogter-
maatskappye
Construtora Norberto Odebrecht
Odebrecht Oil and Gas
Foz do Brasil
Odebrecht Realizações Imobiliárias
Odebrecht Infraestrutura
Odebrecht Agroindustrial
Braskem
Odebrecht Administradora
Corretora De Seguros
Odeprev Odebrecht Previdência
Odebrecht-stigting
Mectron
Odebrecht Energia
Webwerfodebrecht.com

Die Grupo Odebrecht (Portugees: [odɛˈbɾɛ(t͡)ʃ], ook Organização Odebrecht genoem) is 'n multinasionale konglomeraat en familie-onderneming met wêreldwye belange in die ingenieurs- en boubedryf, petrochemie, chemie, energie, infrastruktuur, vervoer en logistiek, eiendomme, milieubeskerming, etanol en suiker. Die onderneming, wat ook as houermaatskappy vir die bou-onderneming Construtora Norberto Odebrecht dien en in 1944 deur die ingenieur Norberto Odebrecht gevestig is, het sy hoofkwartier in Salvador da Bahia in die Brasiliaanse deelstaat Bahia.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Media