Ofelia Medina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Medina, 2011

María Ofelia Medina Torres (Mérida, Meksiko, 4 Maart1950) is 'n Mexikaanse aktrise, draaiboekskrywer en aktivis.[1]

Sy studeer aan die UNAM en met Lee Strasberg en Alejandro Jodorowsky.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]