Olimpiese Somerspele 1980

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spele van die XXIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1980

Gehou in Moskou, Sowjetunie
Deelnemende lande 80
Deelnemende atlete 5.217 (4 093 mans, 1 124 vroue)
Items 203 in 21 sporte
Openingseremonie 19 Julie 1980
Sluitingseremonie 3 Augustus 1980
Amptelik geopen deur President Leonid Brezjnev
Atlete-eed Nikolaj Andrianov (gimnastiek)
Beampte-eed Aleksandr Medved (stoei)
Olimpiese vlam Sergei Belov (basketbal)
Vorige Spele 1976: Montréal (Kanada)
Volgende Spele 1984: Los Angeles (VSA)

Die Olimpiese Somerspele van die XXIIe Olimpiade word in 1980 in Moskou, Sowjetunie aangebied. Die enigste andere stad as kandidaat vir die Spele was Los Angeles. As gevolg van 'n VSA-geleide boikot, neem slegs 80 lande deel. Die laagste aantal lande sedert die Spele van 1956.

Die beslissing om die Spele aan Moskou toe te ken was deur die Internasionale Olimpiese Komitee in Oktober 1974 gemaak. Om die universaliteit van die Spele te onderstreep wou hulle dit aan 'n sosialistiese land toeken. Moskou, wat toe al oor heelwat sportinfrastruktuur beskik het, pas perfek in die prentjie.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie - 80 69 46 195
2 Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland - 47 37 42 126
3 Vlag van Bulgarye Bulgarye - 8 16 17 41
4 Vlag van Kuba Kuba - 8 7 5 20
5 Olympic flag.svg Italië - 8 3 4 15
6 Vlag van Hongarye Hongarye - 7 10 15 32
7 Vlag van Roemenië Roemenië - 6 6 13 25
8 Olympic flag.svg Frankryk - 6 5 3 14
9 Olympic flag.svg Verenigde Koninkryk - 5 7 9 21
10 Vlag van Pole Pole - 3 14 15 32
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.