Olimpiese Winterspele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Olimpiese ringe.

Die Olimpiese Winterspele is 'n internasionale multi-sport geleentheid wat elke vier jaar in die Noordelike Halfrond se wintermaande deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) georganiseer word.

Tot en met 1992 vind die Winterspele op dieselfde jaar as die Somerspele plaas, maar sedert 1994 word die Winterspele in die ewe jare tussen die Somerspele georganiseer.

Toekomstige Olimpiese Winterspele[wysig | wysig bron]

Kaart van elke Olimpiese Winterspele: ██ Lande met 'n enkele gasheer ██ Lande met herhaalde gasheer
Kaart van gasheerlande volgens Olimpiese Winterspele: ██ 4 keer ██ 3 keer ██ 2 keer ██ 1 keer ██ 0 keer
Kaart van wenners van die Olimpiese Winterspele (volgen getal goue medaljes): ██ Lande wat die Olimpiese Winterspele 1 keer gewen het ██ Lande wat die Olimpiese Winterspele 2 keer of meer gewen het ██ Lande wat die Olimpiese Winterspele 5 keer of meer gewen het

Voltooide Olimpiese Winterspele[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

  • (en) Wallechinsky, David (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9. 
  • (en) Arnd Krüger; Matti Goksör, Gerd von der Lippe, Kristian Mo (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. Oslo: Norsk Idrettshistorisk Vörening. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.