Olivier (paladyn)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Olivier is een van die legendariese figure van die Middeleeuse Franse epiek. Hy staan bekend as die getroue metgesel van die held Roland in die Rolandslied. Soos Roland word ook Olivier as 'n voorbeeld van 'n volmaakte ridder verbeeld.