Ommatokoita elongata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ommatokoita elongata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ommatokoita

Leigh-Sharpe, 1926
Spesie:
O. elongata
Binomiale naam
Ommatokoita elongata
(Grant, 1827)
Sinonieme

Ommatokoita superba Leigh-Sharpe, 1926

Ommatokoita elongata is a 'n 30 mm-lange pienkwit parasiet in die subklas Copepoda. Dit word dikwels aangetref waar dit vasheg aan die korneas van die Groenlandse haai (Somniosus microcephalus) en die Pasifiese sluimerhaai (Somniosus pacificus).[1][2][3][4] Die parasiet veroorsaak ernstige sigverlies by die haaie, maar daar word vermoed dat die haaie nie soseer op sig staatmaak vir hul oorlewing nie.[3] Dit is die enigste spesie in die genus Ommatokoita.[5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Borucinska, J. D.; Benz, G. W.; Whiteley, H. E. (1998). "Ocular lesions associated with attachment of the parasitic copepod Ommatokoita elongata (Grant) to corneas of Greenland sharks, Somniosus microcephalus (Bloch & Schneider)". Journal of Fish Diseases. 21 (6): 415–22. doi:10.1046/j.1365-2761.1998.00122.x.
  2. Berland, Bjørn (1961). "Copepod Ommatokoita elongata (Grant) in the Eyes of the Greenland Shark—a Possible Cause of Mutual Dependence". Nature. 191 (4790): 829–30. Bibcode:1961Natur.191..829B. doi:10.1038/191829a0.
  3. 3,0 3,1 Benz, George W.; Borucinska, Joanna D.; Lowry, Lloyd F.; Whiteley, Herbert E. (2002). "Ocular lesions associated with attachment of the copepod Ommatokoita elongata (Lernaeopodidae: Siphonostomatoida) to corneas of Pacific sleeper sharks Somniosus pacificus captured off Alaska in Prince William Sound". The Journal of Parasitology. 88 (3): 474–81. doi:10.1645/0022-3395(2002)088[0474:OLAWAO]2.0.CO;2. PMID 12099414.
  4. Martin, R. Aidan (Oktober 4, 1998). "Greenland sharks and parasites".[selfgepubliseerde bron?]
  5. Geoff Boxshall (2009). T. Chad Walter; Geoff Boxshall (reds.). "Ommatokoita Leigh-Sharpe, 1926". World Copepoda database (in Engels). World Register of Marine Species. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2018. Besoek op 8 Maart 2010.