Onderbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Onderbos
Trichocladus crinitus.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. crinitus
Binomiale naam
Trichocladus crinitus
Pers.

Die Onderbos (Trichocladus crinitus) is 'n boom wat 3–4 m hoog word wat 'n digte onderbos in die woud vorm. Die boom kom voor vanaf Swellendam tot noord van Durban. Die SANBI-rooilys gee dit die veilige status LC. Die boom is endemies in Suid-Afrika.[1] Die boom het donker blare en die bas is lig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]