Ongeluksnek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ongeluksnekpas)
Jump to navigation Jump to search
Ongeluksnek
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Grenspos naby Ongeluksnek

Ligging van Ongeluksnek op 'n kaart (Oos-Kaap)
Ongeluksnek
Ongeluksnek
Koördinate: 30°20′35″S 28°18′41″O / 30.34306°S 28.31139°O / -30.34306; 28.31139Koördinate: 30°20′35″S 28°18′41″O / 30.34306°S 28.31139°O / -30.34306; 28.31139
Ligging Wes van Matatiele
Hoogte 2 536 m
Oppervlak grond
In Drakensberge

Ongeluksnek is 'n bergpas in die Drakensberge, wes van Matatiele in die Oos-Kaap en 2 536 m bo seevlak.

Ongeluksnek het ook 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho. Dit is so onherbergsaam, die grenspos is eintlik heelwat verder aan die Suid-Afrikaanse kant van die bergpas geleë.

Suid-Afrika Lesotho
Streek Oos-Kaap Ongeluksnek
Naaste dorp Matatiele Mphaki
Pad lei na A4
Koördinate 30°20′35″S 28°18′41″O / 30.3431°S 28.3113°O / -30.3431; 28.3113 (Ongeluksnek-grenspos) 30°20′35″S 28°18′41″O / 30.3431°S 28.3113°O / -30.3431; 28.3113 (Ongeluksnek-grenspos)
Telefoonnommer +27 (0) 39 256 7001
Besigheidsure – Reisigers 06:00 – 22:00 06:00 – 22:00
Besigheidsure – Algemeen 07:30 – 16:15

[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]