Oosterwolde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oosterwolde
Easterwâlde
Map NL Eaststellingwerf Easterwâlde.png
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Frisian flag.svg Friesland
Munisipaliteit Ooststellingwerf flag.svg Ooststellingwerf
Bevolking (2014)
 - Dorp 9,874
Poskode 8431

Oosterwolde (Wes-Fries: Easterwâlde) is 'n groot dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidoos van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Ooststellingwerf (Wes-Fries: Eaststellingwerf).

Bevolking[wysig | wysig bron]

  • 1954 – 3.634
  • 1959 – 4.276
  • 1964 – 4.936
  • 1969 – 6.338
  • 1974 – 8.033
  • 2006 – 9.836
  • 2009 – 9.927

Beeldbepalende geboue[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]