Openbare Beleggingskorporasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) is 'n Suid-Afrikaanse staatsbeheerde instelling met R2,083 biljoen se bates onder bestuur soos op 31 Maart 2018.[1] Dit is die grootste batebestuurder in Afrika.[2] Die OBK is in 1911 gestig en besit groot aandele in verskeie Suid-Afrikaanse maatskappye, en is een van die instellings waardeur die Suid-Afrikaanse regering sy beleid van Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BB-SEB) implementeer. Die OBK is onder andere verantwoordelik vir die belegging van die Suid-Afrikaanse staatspensioenfonds (GEPF).[1]

Bates onder bestuur[wysig | wysig bron]

Die totale bates onder bestuur van die OBK soos op 31 Maart van elke jaar was:

Datum
(31 Maart)
Totale bates
(biljoen)
Notas
2003 Green Arrow Up Darker.svg R0,3087 [3]
2004 Green Arrow Up Darker.svg R0,377 [4]
2005 Green Arrow Up Darker.svg R0,461 [5]
2006 Green Arrow Up Darker.svg R0,5989 [6]
2007 Green Arrow Up Darker.svg R0,7198 [7]
2008 Green Arrow Up Darker.svg R0,7868 [8]
2009 Red Arrow Down.svg R0,7397 [9]
2010 Green Arrow Up Darker.svg R0,9109 [10]
2011 Green Arrow Up Darker.svg R1,032 [11]
2012 Green Arrow Up Darker.svg R1,17 [12]
2013 Green Arrow Up Darker.svg R1,40 [12]
2014 Green Arrow Up Darker.svg R1,60 [12]
2015 Green Arrow Up Darker.svg R1,81 [13]
2016 Green Arrow Up Darker.svg R1,857 [14]
2017 Green Arrow Up Darker.svg R1,928 [15]
2018 Green Arrow Up Darker.svg R2,083 [16]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Matjila was ‘onder druk’ by OBK. Maroela Media (09 Julie 2019). URL besoek op 16 Julie 2019.
  2. "Politics ensnares South Africa's biggest asset manager". The Economist. 19 Oktober 2017.
  3. "Volledige jaarverslag 2003" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2003. Besoek op 18 Januarie 2017.
  4. "Volledige jaarverslag 2004" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2004. Besoek op 18 Januarie 2017.
  5. "Volledige jaarverslag 2005" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2005. Besoek op 18 Januarie 2017.
  6. "Volledige jaarverslag 2006" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2006. Besoek op 18 Januarie 2017.
  7. "Volledige jaarverslag 2007" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2007. Besoek op 18 Januarie 2017.
  8. "Volledige jaarverslag 2008" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2008. Besoek op 18 Januarie 2017.
  9. "Volledige jaarverslag 2009" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2009. Besoek op 18 Januarie 2017.
  10. "Volledige jaarverslag 2010" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2010. Besoek op 18 Januarie 2017.
  11. "Volledige jaarverslag 2011" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2011. Besoek op 18 Januarie 2017.
  12. 12,0 12,1 12,2 "Volledige jaarverslag 2014" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2014. Besoek op 18 Januarie 2017.
  13. "Volledige jaarverslag 2015" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2015. Besoek op 18 Januarie 2017.
  14. "Volledige jaarverslag 2016" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2016. Besoek op 18 Januarie 2017.
  15. "Volledige jaarverslag 2017" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2017. Besoek op 5 Januarie 2018.
  16. "Geïntegreerde jaarverslag 2018" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]