Woudlangstertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Oreophilais robertsi)
Jump to navigation Jump to search

Woudlangstertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oreophilais

Clancey, 1991
Spesie:
O. robertsi
Binomiale naam
Oreophilais robertsi
(Benson, 1946)
AT1006 map.png
Algemene verspreiding

Die Woudlangstertjie (Oreophilais robertsi) is 'n endemiese algemene standvoël van woudrande en varingveld aan bergwoudrand in die hoogland van Oos-Zimbabwe. Hulle kom in pare of groepies voor en is luidrigtige voëls. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Roberts's Warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]